Die Papier lig jou in. Jy besluit vir jouself. Jou nuwe Afrikaanse koerant verskyn elke Vrydag vars van die drukpers – met internasionale nuus, plaaslike perspektiewe, en die jongste verwikkelinge in sport, sake, leefstyl en meer. 📰 Op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #InGesprekMetSA #NetVirJou
Die Papier
Internet News
Die Papier is ’n nuwe, nasionale weeklikse koerant vir alle Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners.
About us
- Industry
- Internet News
- Company size
- 11-50 employees
- Type
- Privately Held
Employees at Die Papier
Updates
-
📰 Die Papier is jou nuwe Afrikaanse weekblad. Ons dek elke week die grootste nuus-, sport- en sakestories, bied insiggewende ontleding, saam met lesersbydrae. Jy kan ook uitsien na die nuutste in leefstyl, kultuur, boeke en meer. Die Papier. In gesprek met die land. Elke Vrydag – op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #NetVirJou #InGesprekMetSA
-
-
Die omstredenheid rondom die aanstelling van Dina Pula in die kabinet wil nie verdwyn nie. Ons berig volledig oor die jongste verwikkelinge. Ook binne: 1. Selfs Alexa Strachan pak Saru oor duur rugbykaartjies. 2. Leon Schreiber, minister van binnelandse sake, vertel oor omvattende maatreëls om onwettige immigrante vas te trek. 3. Jacob Zuma se omstrede besoek aan Ajay Gupta kring al hoe wyer uit. 📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #DinaPula #LeonSchreiber
-
-
🎙️ Skakel vanaand om 19:00 in vir Die Papier Praat! Sluit by Daniëlla van Heerden en Jana Swart aan vir die week se grootste nuusstories en sporthoogtepunte. 📰 Hoor ook wat jy in Vrydag se uitgawe van Die Papier kan verwag, met die jongste verwikkelinge in plaaslike politiek en die nuus wat Suid-Afrika aan die praat het. 📺 Kyk Die Papier Praat op https://lnkd.in/efYP_pSw. #DiePapierPraat. Net vir jou.
-
-
🔎 Moeg vir fopnuus? In 'n komplekse mediaruimte en 'n wêreld wat voortdurend verander, bied Die Papier gehaltejoernalistiek waarop jy kan staatmaak. Die Papier is 'n nuwe Afrikaanse weekblad wat ruimte skep vir gesprek, konteks en ingeligte perspektief. 📰 Vind jou eksemplaar elke Vrydag – op die rakke, tuis afgelewer en aanlyn. #DiePapier #NetVirJou
-
-
Wat is Die Papier se plek in die Suid-Afrikaanse medialandskap? Barnard Beukman, redakteur van Die Papier, is môre 7 Julie om 13:00 in gesprek met Elsabé de Jager by die ATKV-Boeke-oase by die Vrystaat Kunstefees 2026. #DiePapier #InGesprekMetSA #VrystaatKunstefees #ATKV
-
-
🎙️ Sluit vanaand om 19:00 by Daniëlla van Heerden aan vir hierdie week se nuushooftrekke in die jongste uitsending van Die Papier Praat. 🏉 Jana Swart gesels ook die gróót sportgebeure om hierdie naweek na uit te sien. 🗞️ Vind ook uit wat jy in Vrydag se jongste uitgawe van Die Papier kan lees, insluitend die Bokke se eerste kragmeting van die jaar, die aanstelling van die omstrede minister Dina Pule, Johannesburg se groeiende Eskom-skuld en die nuutste onthullings uit die Madlanga-kommissie. 📺 Skakel in op ons YouTube-kanaal: https://lnkd.in/evdjKh2s #DiePapierPraat. Net vir jou.
-
-
📰 Die Papier is by Innibos! Ons redakteur, Barnard Beukman, gesels met Izak du Plessis oor die ontstaan van Die Papier en die uitdagings van onafhanklike joernalistiek in 'n snelveranderende medialandskap. 📍 ATKV-Boeke-oase, Innibos 🗓️ Saterdag 4 Julie | 13:30 #DiePapier #JouNuweAfrikaanseKoerant #Innibos #AfrikaanseMedia
-
-
💡 'n Ingeligte leserskap help bou aan 'n gesonde demokrasie. Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat elke week die grootste nuus-, sport- en sakestories met feite en konteks na jou voordeur bring. Ons bevorder sinvolle gesprek met insiggewende ontleding en lesersbydraes. Daarby ook leefstyl, kultuur, boeke en meer. #DiePapier. Meer lig, minder hitte. 📰 Elke Vrydag – op die rakke, tuis afgelewer en aanlyn. #NuweAfrikaanseKoerant #NetVirJou #InGesprekMetSA #SouthAfricanNewspaper #Democracy
-
-
In teenstelling met 2021 se onluste, betrek die polisie private sekuriteitsmaatskappye ten volle by aksies vir 30 Junie se optogte. Lees ook meer oor: 1. John Steenhuisen, uitgaande landbouminister, deel sy diepe teleurstelling met sy verwydering uit dié pos 2. Jack Bloom slaggereed vir nuwe pos by water 3. Fokus op 'n verskeidenheid Kaapse wyne 📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #JohnSteenhuisen #JackBloom #CapeWine #SouthAfricanWines
-